Posgeld uitgesluit

 


Die eerste RATi en Maats™ DVD is hier!

"Het julle gehoor – RATi die Robot en sy twee pers maats van die planeet Alphabeta se ruimtetuig het karplaks op die aarde geval! Nou leer hulle alles van die aarde – hoe die mensekinders lyk, waar hulle skoolgaan, watter diere mens kry, waar water vandaan kom, hoe vervoer werk, hoekom bome hulle blare verloor en hoe 'n melkkoei lyk!"

Image Map

Vêr van Look&Listen?
Geen Kalahari rekening?